KERSSANGDIENS : SONDAG, 27 NOVEMBER OM 19:00

kersboom1Ons jaarlikse Kerssangdiens vind plaas op Sondag, 27 November om 19:00.  Ons vra dat ons lidmate noual 'n merkie op die almanak sal maak vir hierdie geleentheid.  Kom ons woon dit in groot getalle by om sommer vroegtydig in die gees van Kersfees te kom.