BARNABAS REEKS: EERSTE KWARTAAL 2012

BarnabasDis ‘n reeks waarmee die Gees ons op ‘n reis deur Handelinge neem – die handelinge van gelowiges, maar veral van die Opgestane Jesus en Sy Gees wat lewens verander. Barnabas is een weggesteekte juweel tussen al die verhale waarmee ons gaan kyk na hoe gelowiges op ‘n nuwe manier leer leef onder die vervulling van die Gees! Afgesien van die preke, kan jy gerus aansluit by ‘n kleingroep... skakel Franci 082 688 0298