helpende_handOns Roeping:

God stuur ons om met 'n Christusgesindheid familie en vriend van almal te wees, tot elkeen glo en doen soos Jesus.

Belydenis:

  • God is die kern van ons aanbidding waar almal welkom is.
  • Ons is golwe wat in afhanklikheid van die Heilige Gees, gestuur word om 'n verandering in die wêreld te maak.
  • Ons beweeg ten spyte van storms uit die veilige hawe om Jesus se reddende lig oor almal en alles te laat skyn.

 

Dagboek

September 2010 October 2010
Su Mo Tu We Th Fr Sa
Week 35 1 2 3 4
Week 36 5 6 7 8 9 10 11
Week 37 12 13 14 15 16 17 18
Week 38 19 20 21 22 23 24 25
Week 39 26 27 28 29 30

Teken Aan