aftree

AFTREE-OPSKOP!!

Al ooit 'n aftree-opskop bygewoon?  Moenie hierdie een misloop nie.  Kom Dinsdag, 15 Februarie  om 10:00 na die Klipkerksaal toe en neem deel aan al die pret en plesier saam met al die ander aftree-opskoppers!!