Die Gemeentehuis is die administratiewe middelpunt van ons gemeente.  Die leraars, Sekretaresse/ontvangsdame en die Finansiële beampte het hier kantore.   Daar is ook ‘n konferensiekamer waar die meeste van die vergaderings plaasvind.

Adres: H/v Kerk- en Blandstraat

Mosselbaai

6500

Posadres: Posbus 128

MOSSELBAAI

6500

 

Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 – 14:00

Finansiële Beampte: Dinsdag tot Vrydag 08:00 – 14:00

 

Kontakbesonderhede: Tel/Faks: 044-691 2465

E-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ngmosselbaai.co.za

Bankbesonderhede: ABSA

Rekeningnaam: NG Kerk Mosselbaai

Rekeningnr: 2070580023

Takkode: 334-214

 

  or Reset