Kontakbesonderhede

Die Gemeentehuis is die administratiewe middelpunt van ons gemeente.  Die leraars, Sekretaresse/ontvangsdame en die Finansiële beampte het hier kantore.   Daar is ook ‘n konferensiekamer waar die meeste van die vergaderings plaasvind.
 
Adres:
H/v Kerk- en Blandstraat
Mosselbaai
6500
Posadres: Posbus 128
MOSSELBAAI
6500
 
Kantoorure:
Maandag tot Vrydag 08:00 – 14:00
Finansiële Beampte:
Dinsdag tot Vrydag 08:00 – 14:00
Kontakbesonderhede:
Tel/Faks: 044-691 2465
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
 
Navraag Vorm
  1. Naam en Van(*)
    Invalid Input
  2. Kontak nommer(*)
    Invalid Input
    Selfoon of Telefoon nommer asseblief
  3. Epos adres(*)
    Invalid Input
  4. U Vraag(*)
    Invalid Input
    Vul asseblief u vraag of kommentaar hier
  5. Anti Spam(*)
    Anti Spam   Laai weerInvalid Input
    Sleutel asseblief die karakters in

Bankbesonderhede

Bank: ABSA

Rekeningnaam: NG Kerk Mosselbaai

Rekeningnr: 2070580023

Takkode: 334-214