TIENDE MAAND DANKOFFER - Sondag, 31 Oktober
Eerskomende Sondag is nie net Hervormingsdag nie, maar ook 'n geleentheid om in die 10de maand onsself aan die Here toe te wy, oor te gee - 1/10 van onsself, ons tyd, talente, geld en gawes. Bring sommer as simbool 'n blom uit jou tuin, of iets wat jy kan uitstal en kom plaas dit voor in die kerk. Daar sal in die diens kans wees om jou koevert of 10de bydrae in 'n houer te kom plaas.
| < Prev | Next > |
|---|
