AFTREE-OPSKOP : DONDERDAG, 10 NOVEMBER : 10:00
Ons nooi al die "opskoppers" baie hartlik uit na hierdie funksie. Dit neem die vorm aan van 'n vrugtefees. So, indien jy lus het op jou dag met 'n skop te begin, is hierdie net die regte geleentheid. Sien jou daar!!