Ons moet ook familie en vriend vir mense buite ons eie kring, in die gemeenskap en tot aan die uithoeke van die wêreld wees (Handelinge 1:8) om sodoende mense na Christus te lei.  Elke Maandag vergader ‘n groep “mense van die straat” by die kerk o.l.v. die Seewind-bediening (interkerklik) om die Woord te deel en versorg te word. 

Toerusting en hulp word in Jo Slovo plakkerskamp aan onafhanklike kerke gebied;  daar is betrokkenheid  by ekumene en sendingwerk in Mosselbaai en George; die Jesus Film Span reik in ons omgewing uit met die Jesus film; die “Brandhout-vir-Jesus” projek help haweloses weer op die been  kom; daar is betrokkenheid by Madagaskar en ander wêreldsending.

roux en henna meyer uitreik

 

Roux en Henna Meyer Sel: 082 564 1576

Dagboek

September 2010 October 2010
Su Mo Tu We Th Fr Sa
Week 35 1 2 3 4
Week 36 5 6 7 8 9 10 11
Week 37 12 13 14 15 16 17 18
Week 38 19 20 21 22 23 24 25
Week 39 26 27 28 29 30

Teken Aan