Families gee vir mekaar om deur belangstelling, liefde, versorging en deernis.  Hierdie bediening bedien mense deur besoeke aan siekes in hospitale en tuis, besoeke aan bejaardes aan huis en by die ouetehuis, hulp by Huis Elsje, Deernis-bediening by begrafnisse, ens.

Die kursus Celebrate Recovery wil ‘n veilige ruimte in groepe skep vir mense om deur hangups, hurts and habits te werk.

Teen Challenge is ‘n gemeenskapsprojek wat mense m.b.t. afhanklikheid ondersteun. 

aletta_van_niekerk_omgee_bediening.jpg

 

 

 Aletta van Niekerk Sel: 082 823 8260

Dagboek

September 2010 October 2010
Su Mo Tu We Th Fr Sa
Week 35 1 2 3 4
Week 36 5 6 7 8 9 10 11
Week 37 12 13 14 15 16 17 18
Week 38 19 20 21 22 23 24 25
Week 39 26 27 28 29 30

Teken Aan