Ons Nuwe Lidmaatbediening se doel is om elke lidmaat, veral ook nuwe lidmate, tuis te laat voel in ons gemeente. Ons wil ook dat hulle ons gemeente se visie van "vriend en familie vir almal wees met 'n Christusgesindheid" sal ervaar, en dat hulle hier in ons gemeente geestelik sal tuiskom.
Rina van Rensburg Tel: 044 691 2410 Sel: 084 448 2017
| Next > |
|---|


