Ons glo dat kleingroepe in enige vorm – bybelstudies, selgroepe, diensgroepe, gebedsgroepe, belangegroepe – die beste manier is waarop ons familie en vriend van mekaar kan wees en dat dit die optimum ruimte is vir geestelike groei.  Verskeie van hierdie groepe kom nie net weekliks bymekaar nie, maar lewer ook praktiese diens binne en buite die gemeente.

ian smit kleingroepe

Ian Smit  Sel: 072 678 0845

Dagboek

September 2010 October 2010
Su Mo Tu We Th Fr Sa
Week 35 1 2 3 4
Week 36 5 6 7 8 9 10 11
Week 37 12 13 14 15 16 17 18
Week 38 19 20 21 22 23 24 25
Week 39 26 27 28 29 30

Teken Aan