Die gebedsbediening inisieer en koördineer ons biddende afhanklikheid van God, o.a. deur die Wagters op die mure (Maandag oggende), begeleiding van spesiale tye vir voorbidding, gebedsketting en hantering van gebedsversoeke.

Corika Beukes Tel: 083 414 2384