Die gemeente se begroting word opgestel en bestuur deur die bediening.  Dankoffers word nie meer by huise gekollekteer nie, maar dit is lidmate se eie verantwoordelikheid om te gee “soos hy hom in sy hart voorgeneem het” (2 Kor 9:7).  Baie lidmate gee dankoffers in koeverte of as kollekte by eredienste en d.m.v internet-oorplasing, maar ons verkies eintlilk dat lidmate per debietorder gee, wat dit elektronies veiliger maak en vir eie- en gemeente-begroting makliker.

hennie klopper

 

 

 

 

Hennie Klopper  Sel: 083 281 8013

 

 

 

 

 

jeanne pelser

 

 

 

Jeanne Pelser

Aflos Skriba en Finansies

Dagboek

September 2010 October 2010
Su Mo Tu We Th Fr Sa
Week 35 1 2 3 4
Week 36 5 6 7 8 9 10 11
Week 37 12 13 14 15 16 17 18
Week 38 19 20 21 22 23 24 25
Week 39 26 27 28 29 30

Teken Aan