Die familiebediening herinner ons daaraan dat God se kinders ‘n familie is van mense in verskillende generasies, en dat die generasies unieke behoeftes het wat afsonderlik bedien moet word, maar dat elke generasie ook die ander nodig het.
Die bediening omvat kleuterkerk, Borrelklub (gr R – 3), Junior en senior kategese, jong studerendes en werkendes, huweliksverryking, ouerbegeleiding, kampe en vele meer.
Cyril en Anita Knottenbolt Sel: 083 824 2796
Graad 7-11
Graad 1-3 (Borreltjies)
Sondae 09h00: Bessie Badenhorst Sel: 084 224 5323
Graad 4-6
Sondae 09h00: Lianda Louw Sel: 082 301 6222
| < Prev | Next > |
|---|


