Die diakens dra volgens die ou formulier die liefde en barmhartigheid van God na alle lewensterreine uit. Die diakens koördineer die bediening van die nagmaal en die opneem van dankoffers by eredienste.
Esme van Staden Sel: 083 453 1931