Die bediening sorg nie net vir die instandhouding van al die eiendomme van die gemeente nie (kerkgeboue en terrein en 3 pastorieë), maar moet ook strategies aanpas soos behoeftes vir die bediening verander.  So is daar die afgelope jaar ‘n speelparkie opgerig, garages verander in jeuglokale, ‘n stoorkamer gebou, nismure beveilig en vergroot.  Daar moet ook gekyk word na die beste inrigting van die kerkgebou, benutting van die klipkerk en verbetering van die terrein.

lodewyk coetzee

 

 

Lodewyk Coetzee  Sel: 082 939 0443

Dagboek

September 2010 October 2010
Su Mo Tu We Th Fr Sa
Week 35 1 2 3 4
Week 36 5 6 7 8 9 10 11
Week 37 12 13 14 15 16 17 18
Week 38 19 20 21 22 23 24 25
Week 39 26 27 28 29 30

Teken Aan