Elke jaar tydens ons kersdienste word ‘n dankoffer opgeneem wat dan as ‘n fonds dien waardeur mense/families wat versorging benodig gehelp kan word. ‘n Span lidmate doen die evaluering en dan word gebalanseerde kospakkies tweeweeklliks aan sowat 30 gesinne, met Woordbediening, uitgedeel.
Kinders word gehelp met benodigdhede vir skool en gesinne word ondersteunm. Deur middel van die engeltjie-projek word daar jaarliks ‘n kerspakkie vir elke gesin uitgedeel.
Marie Hough Sel: 082 772 7034
| < Prev | Next > |
|---|


