Kleingroepe

FranciMyburgOns glo dat kleingroepe in enige vorm – bybelstudies, selgroepe, diensgroepe, gebedsgroepe, kontaklysbelangegroepe – die beste manier is waarop ons familie en vriend van mekaar kan wees en dat dit die optimum ruimte is vir geestelike groei.  Verskeie van hierdie groepe kom nie net weekliks bymekaar nie, maar lewer ook praktiese diens binne en buite die gemeente.

Kontak vir Franci Myburg by 044 691 1775 of 082 688 0298.