Biblia Hawe Bediening
Biblia Hawesending. Die Hawesending in Mosselbaai is hoofsaaklik gerig op die vissers. Ons verskaf nuwe Bybels gratis aan seelui wat daarvoor vra en verduidelik dan aan hulle die weg na God.
Kontakpersoon: Daniël Bruwer : Sel. 082 962 2929