Impak naweek
NAWEEK 24 – 26 FEBRUARIE
Hierdie naweek is ons jaarlikse Wêreld-impak naweek en ons is baie bevoorreg om Mike Burnard van Incontext hier te hê as spreker. Hy is ‘n dinamiese spreker met ‘n grondige kennis van wat in die Vervolgde Kerk aangaan. Hy gaan die Vrydagaand, Saterdagoggend en by die Sondag-eredienste optree en gaan Saterdag spesifiek praat oor die intense woelinge wat tans in die Arabiese wêreld aan die gang is. Bid solank vir hierdie geleentheid. Meer inligting volg later.
| Next > |
|---|
