X-WEEK

X-WEEK : 5 TOT 8 FEBRUARIE

Hierdie heerlike avontuur is op ons hakke!!

XweekHomes Gomes en Lagnes kom gesels elke aand om 18:00 met ons oor “teit”!

Sien jou oorkant die kerk in Tekkietown parkade onder die apteek.