Aksie Samaritaan Kersboom

AKSIE SAMARITAAN KERSBOOM

kersfeesmusiek1Aksie Samaritaan se jaarlikse kersboom word weer op 25 November gehou.  Onthou sommer ook ons Engeltjieprojek waar ons poog om geld in te samel om gesinne in nood oor die Kerstyd van kospakkies te voorsien.